Wednesday, April 14, 2010
‘n Veilige vesting vir vroue en hul kinders wat blootgestel is aan huishoudelike geweld
Wie kwalifiseer?
Vroue en hul kinders wat mishandel word
Wat bied ons huis?
• Huisvesting vir 3 – 4 maande
• Alle maaltye
• Fisiese Versorging
• Mediese Dienste
Wat benodig ons?
• Vrywilligers / vervoer na hospitaal / werksonderhoude
• Donasies bv klere, boeke, toiletware
Dienste
• Berading, assesering deur ‘n Maatskaplike Werker dmv persoonlike onderhoude en die nodige verwysing na ander proffessionele persone, hofinterdikte en egskeidingsberading
• Psigiese en Geestelike versorging wat gelewer word deur spesifieke rolspelers in die gemeenskap
• Aanleer van lewensvaardighede bv etiket, persoonlike hygiene, kook, ouerskapvaardighede, finansiële leiding, handwork
• Beroepsvoorligting – Leiding t.o.v plasing binne die Arbeidsmark / CV’s
www.huisjabez.co.za
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment