Tuesday, August 31, 2010

Our next meeting

Tues : 31 August 2010

"Ek nooi vir Willem Erwee van RTB om vir julle te kom vertel van 'n manier hoe jy vir jou organisasiegeld kan genereer - dit is net informasie vir jou om mee te maak soos die Here jou lei. Ek wil egter heelkeen moet net daarvan kennis neem.

Dan kom 'n liewe vriendin van my ook 'n draai maak - sy verjaar vandag en het vir haar vriende gevra om geengeskenke te bring nie, maar om die wit olifante in hulle huise bymekaar te maak sodat dit vir ander gegee kan word wat dit werklik kan gebruik. Sy bring dit saam sodat elkeen kan neem wat sy nodig het.Dan gaan ons natuurlik lekker saam koffie drink, gesels oor ons uitdagings en ook oor die oorwinnings wat Vader gee." Ingrid Venter

No comments: