Monday, September 6, 2010

Meeting August

Baie dankie aan almal wat verskoning gemaak het, ons het julle gemis, en die wat nog nie een van onskuiers kon bywoon nie - ons hoop om julle binnekort te ontmoet. My dierbare vriendin Carlien het toe daar aangekom met 'n motor so vol gelaai dat mens haar amper niekon sien nie - alles skenkings wat sy ontvang het toe sy daarvoor gevra het as verjaarsdaggeskenk met haarverjaarsdag. En elke liewe item het 'n plekkie gekry. Die parkeerarea het gewoel van oop kattebakke en windverwaaide laggende vroue wat heen en weer skarrel en uitdeel. Dankie Carlien!Willem het kom vertel van UCare, en ons het onderneem om 'n spesiale aand te reel wanneer julle ook julleeggenote en beheerliggame en vriende kan uitnooi om te kom luister. Dit sal binnekort gebeur.Ek groet in die lieflike naam van Jesus - The Annointed One.Onthou van die blogspot en gebruik dit tot jou organisasie se voordeel.

Liefde aan almalIngrid en Monique

No comments: