Thursday, March 11, 2010

Klere borgskap

Ek het 'n oproep van 'n dame gehad vanoggend wat heelwat ou klere [gemeng] het om weg te gee. Sy is betrokke aan 'n AGS gemeente en dit is klere wat hulle ontvang het.As jy binne die diens wat jy lewer so iets nodig het is jy welkom om haar te kontak. Haar naam is Velma en haar nr 021 930 9185.
Ingrid

No comments: